’n Romantiese fotosessie met ’n musiektema, het perfek by The Voice SA 2017 naaswenner, Josh Ansley, en sy vrou gepas. An-Sophie Lourens het meer gaan uitvind oor die inspirasie agter die foto’s. Wynand van der Merwe glo dat fotograwe is geneig om hulle passie en...
Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!