Troubeplanning kan ’n vreugde of ’n groot bron van konflik wees… veral as dit jou lewe oorneem. Vind uit of jy moet afskaal. Troubeplanning is lekker en jy kan uiting gee aan jare se droom en versamel. Maar wat as dit die mense rondom jou heeltemal...
Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!