Geskenk vir die bruidegom op julle troudag

’n Geskenk, buiten natuurlik vir jou liefde, kan baie spesiaal wees op julle mooiste dag. Minette Badenhorst deel oulike idees hiervoor. Wanneer dit by troues kom, vergeet ’n mens soms dat die bruidegom ook so bietjie romanse wil hê. ʼn Oulike geskenk, wat jy op die...