Swanger bruid wat beloftes hernu – ons het raad

Om ’n swanger bruid te wees wanneer julle jul huweliksbeloftes hernu, kan nogal ’n uitdaging wees maar dit hoef nie jou dag te bederf nie. Dit kan baie opwindend wees om huweliksbeloftes te hernu, maar wat as jy die keer ’n swanger bruid is? Gina van Staden gee raad...