Geometriese dekor vir jou troue

Geometriese dekor is op die oomblik een van die gewildste tendense vir troues. Minette Badenhorst wys hoe jy dit kan deel maak van jou dag. Geometriese dekor is baie veelsydig en kan op soveel verskillende maniere gebruik word. Dit kan ook as die hooftema ingespan...