Blomkandelaar vir jou troue wat jy self kan maak

’n Blomkandelaar op jou mooiste dag kan pragtig wees en nog meer spesiaal as jy dit self gemaak het. Minette Badenhorst het by Sophia’s gaan uitvind hoe om hierdie item te maak. Sonja Oosthuizen is die eienaar van Sophia’s en sy is passievol oor blomme en geniet dit...