ʼn Bruiloffees met gees!

ʼn Bruiloffees met hope gees is al wat Janike en Stephan Carstens vir hulle troudag wou hê. Dit is presies ook wat dit was, ʼn groot kuier, feesviering en gaste met hope gees. Dit was ʼn stresvrye bruiloffees met ʼn ongelooflike lekker gees vir die getroude paartjie....