by Troukoors | May 12, 2020 | Ongekategoriseerd
Gelukkig laat die liefde hom nie onderkry nie, nie eers deur ’n pandemie wat troudagdrome en lewens verwoes nie. Omroeper, televisieaanbieder en joernalis, Verona Goslett, het pas ’n pragtige ballade oor die liefde met die naam, Voorwaardes, bekendgestel. Alhoewel sy...
by Troukoors | May 12, 2020 | Ongekategoriseerd
’n Gesigmasker is hierdie seisoen se nuutste mode-item en as jy hom móét dra wanneer jy werk en troue beplan, kan jy net sowel stylvol lyk… klerekas.com kan jou hiermee help. Die Covid-19 het ons lewens redelik kom deurmekaar krap en ons manier van leef ten...