Rose vir jou mooiste dag

Rose was die inspirasie agter hierdie pragtige fotosessie deur Claystudios Photography. Lees verder om te sien hoe jy die mooiste blom deel kan maak van jou mooiste dag. KLIEK HIER OM TROUKOORS SE SPLINTERNUWE TYDSKRIF TE BESTEL...

Maak ’n koekstaander vir jou troue

’n Koekstaander kan gebruik word om verskillende snoeperye pragtig te laat vertoon op jou troudag, maar dit hoef nie jou spaarvarkie te breek nie. Ons selfdoenkenner, Christell du Preez van The Peachy Peony, wys jou hoe om jou eie een te maak! Dit is ’n tendens om...

Trougereed of nie?

Is jy trougereed of bloot nog te jonk om oor so ’n groot stap te besluit? An-Sophie Lourens ondersoek hierdie belangrike saak. Party mense sal vir jou sê gaan sien eers die wêreld, daar is nog baie tyd. Ander mense dink weer nee wat, hulle was in hulle vroeë twintigs...

Welkomdrankies wat anders is as die gewone

Welkomdrankies wat anders is as die gewone, is deesdae ’n groot tendens wanneer dit by troues kom. Minette Badenhorst deel oulike idees, wat meer kreatief is as die tradisionele glasie sjerrie. Omdat welkomdrankies deel vorm van elke troue, het diensverskaffers begin...

Oefen saam voor julle troudag

Saam oefen voor julle spesiale dag, sal nie net help om te verseker dat julle albei op jul beste lyk voor die kansel nie, maar kan ook help om klaar te speel met troustres. Cecile Carsten van The fitness lab verklap meer hieroor. Dit is nou maar eenmaal so dat ’n...