Verhouding 101 – vra mekaar hierdie vrae!

’n Verhouding is net so sterk soos die mense wat daarin staan. Christell du Preez van The Peachy Peony gee vyf belangrike vrae wat julle mekaar moet vra voordat julle die knoop deurhaak. Of julle nou drie jaar saam was voor julle besluit het om te trou, of mekaar met...

Kolwyntjies vir jou troudag

Kolwyntjies kan pragtig vertoon op jou lekkergoedtafel. Hier is ’n heerlike resep en ’n paar versier-idees. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees, inspirerende foto’s en raad) en Die...

Troufoto’s en kamerasku-paartjies

Troufoto’s is een van die belangrikste aspekte van julle mooiste dag, omdat dit julle herinneringe moet verewig. Daarom moet jy so gemaklik as moontlik wees wanneer die kamera begin flits. Gina van Staden deel raad… ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS...

Strooijonker se pligte op die troudag

Die strooijonker speel ’n belangrike rol om te verseker dat alles seepglad en stresvry verloop wanneer die bruidspaar met die paadjie afstap. Hier is wat jy moet weet… ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe...