Lekkernye – vir Moedersdag of jou troue

Lekkernye wat tuisgemaak is, is altyd ’n treffer. Dis die ideale manier om jou ma of skoonma op Moedersdag te bederf en sal ook pragtig lyk op jou troue se lekkergoedtafel.  Trouvrou deel hierdie twee heerlike resepte met ons. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR...

Venue – 10 vrae voor jy bespreek

Die venue is die huis en hart van julle spesiale dag en moet daarom perfek wees. Gina van Staden gee tien vrae wat jy moet vra voordat julle finaal bespreek. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol...

Strandtroues – inspirasie uit Hermanus

Strandtroues kan baie sag en romanties wees. Gina van Staden vertel meer oor die idee en inspirasie agter hierdie gestileerde fotosessie. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees,...

Troudrankies – wie dra die koste?

Troudrankies, in watter vorm of hoeveelheid ookal, is iets wat die gaste verwag. Maar wie moet daarvoor pa-staan? Yolande van Deventer gee raad. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees,...