Versier jou eie troukoek saam met Sweetly Cakes

Versier is nie altyd maklik nie, veral nie wanneer dit by jou troukoek kom nie. Minette Badenhorst het gaan uitvind hoe jy jou eie kaal-troukoek kan versier. Celeste Kruger is die eienaar van Sweetly Cakes, wat hierdie jaar hul sesde verjaarsdag in die bakwêreld vier....