Mini-wittebrood in die Overberg

’n Mini-wittebrood is deesdae die in-ding. Marida van Schalkwyk vertel hoekom ’n naweek by KolKol Mountain Lodge in die Overberg paartjies se stoutste verwagtinge sal oortref. Een uur vanaf Kaapstad, 35km vanaf Hermanus, ontmoet romantiek en natuurskoon mekaar. KolKol...