Griekse inspirasie vir jou troudag

Griekse kleurskemas en –elemente is baie gewild en perfek vir sometroues. An-Sophie Jonker gesels met Sophia’s oor die inspirasie agter hierdie pragtige fotosessie, wat eksklusief vir Troukoors gedoen is. ʼn Griekse gestileerde fotosessie deur uiters bekwame...