Troue in die Woestyn

As jy nog altyd gedroom het oor ’n troue in die woestyn, moet jy beslis verder lees. An-Sophie Jonker gesels met Stephanie Klosta oor dié pragtige gestileerde sessie met Namibië as inspirasie. “Bring vir my ʼn Namibsroos, bring haar na my toe,” hierdie woorde van...