by Troukoors | Jun 20, 2016 | Ander
Jou troudag is die oomblik waarop jy al so lank wag… Maar moenie kop verloor nie. Hier is ’n paar dinge wat jy liefs nie op die dag moet probeer nie… ——————————————- Jou...
by Troukoors | Jun 17, 2016 | Verhoudings
Huweliksberading is die laaste ding waaraan verloofde paartjies dink wanneer hulle troue beplan, aangesien die liefdesvure nog hoog brand. Maar is dit nie miskien ’n slim plan om voorsiening te maak vir die toekoms nie? Die huwelik is nie maanskyn en rose nie…...
by Troukoors | Jun 15, 2016 | Ander
Vadersdag is om die draai en daar is min geskenke wat so duursaam is soos iets uit egte leer. Eden&Co gaan twee gelukkige pa’s bederf met ’n hoë gehalte geskenk. Al wat jy moet doen om ’n kans te staan om vir jou pa ’n geskenk van jou keuse te wen, is om die...
by Troukoors | Jun 14, 2016 | Ongekategoriseerd
Vintage is ’n tema wat byna elke bruid by haar troue wil gebruik. Dit is een van die grootste tendense in die bedryf. Hier is ’n bietjie inspirasie as jy van hierdie tipe tema hou. Vintage is al vir die afgelope paar jaar die gonswoord in die troubedryf en ewe skielik...
by Troukoors | Jun 13, 2016 | Ander
Vir Altyd, Ivan Botha en Donnalee Roberts se tweede fliek saam, het al wat ’n rekord is gebreek toe dit op die grootskerm gewys het en nou kan jy die fliek op DVD besit. Vyf gelukkige lesers kan elkeen ’n DVD wen. Lees verder om te sien hoe! Vandag breek die oomblik...