Wanneer werk trousake word

Die werk is die laaste plek waar jy beplan om jou trouman te ontmoet, maar Marius en Anita het juis as gevolg van werk ontmoet… daardie einste werk het uiteindelik gelei tot trousake en die paartjie is nog nie een dag spyt nie. Werk moet nou nie juis huistoe...

Behou die na-troue romanse só

Moenie dat die romanse na die troue soos mis voor die son verdwyn omdat julle mekaar mos nou ‘gevang’ het nie. Die huwelik is harde werk, wat elke dag aandag vereis. Dit is moeilik vir pasgetroudes om te dink dat die romanse nie altyd so natuurlik en spontaan gaan...

Liefde uit vriendskap

Liefde het ontwikkel uit Herman en Anke se mooi vriendskap en vandag vier hulle net een datum en dit is die dag waarop hulle met mekaar getrou en hulle liefde verewig het....