Moet ek my trouring laat verseker?

Jou trouring se glinsterende diamante vonkel aan jou vinger en jy voel trots. Ons gee ’n paar redes hoekom dit belangrik is om jou kosbaarste juweelstuk – jou trouring – te laat verseker....

Sop vir jou wintertroue

Sop kan ’n heerlike voorgereg wees vir ’n wintertroue. Dit is nie net geurig en bekostigbaar nie, maar sal ook die ergste koue uit jou gaste se lywe verdryf. Melkkos & Merlot het ’n paar heerlike resepte vir sop, ons deel hierdie drie. Sop kan ’n aanwins wees vir...

Screensaver vir jou slimfoon hierdie Julie

Jou slimfoon word elke dag gebruik. ’n Screensaver is baie spesiaal omdat dit jou stempel op jou elektronika afdruk. Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai. Julie is hier en...

Wen ’n geskenkpak vol Afrikaanse CD’s vir jou rak

Wen hierdie week ’n geskenkpak met drie verskillende Afrikaanse kunstenaars se CD’s in. ’n Gelukkige leser staan ’n kans om ’n geskenkpak met Jorine Rich, MD Greyling en Izaan se nuutste CD’s in die pos te ontvang. Lees verder om te sien wat jy moet doen om hierdie...