by Troukoors | Jul 14, 2016 | Beplanning
Die gastelys kan een van die grootste uitdagings wees wanneer julle besluit om te trou, want troues is duur en julle kan eenvoudig net nie almal nooi nie. Almal kom ook nie altyd oor die weg nie, so wie op jou finale gastelys is, bepaal ook die atmosfeer by jou troue....
by Troukoors | Jul 13, 2016 | Beplanning, Mode en Skoonheid
Die bruidegom se uitrusting is net so belangrik soos sy bruid se rok, want dit pronk immers ook op foto’s van die spesiale dag. Dit is daarom belangrik om seker te maak dat jy alles reg doen, sodat die eindresultaat perfek kan wees. Hier is ’n paar algemene vrae wat...
by Troukoors | Jul 12, 2016 | Regte Troues
Hulle liefdesverhaal het perfek gepas by die windpompe wat die hooftema by Hennie en Elta se troue was. Saam met aardse kleure en hessian, het hulle dit reggekry om ’n besonderse plaasatmosfeer te skep, wat gaste altyd sal onthou. SO HET DIE LIEFDESVERHAAL...
by Troukoors | Jul 11, 2016 | Ander
Kleuters wil nie altyd kleuterskool toe gaan nie en dit is ook goed om hulle so nou en dan by die huis te hou. Sommige kleuterskole maak ook nog boonop toe gedurende die vakansie. Maar hoe op aarde hou jy jou kleuter besig? Hier is ’n paar oulike idees. Ek het ’n...
by Troukoors | Jul 8, 2016 | Beplanning
Strooimeisies kan jou spesiale dag maak of breek. Daarom is dit belangrik om die regte keuses te maak. Gina van Staden het raad om die besluit oor wie jy gaan kies as jou strooimeisies makliker te maak. As jy al die fliek Bridesmaids gekyk het, weet jy klaar hoe...