Photo booth vir jou troue

’n Photo booth kan jou troudag vir gaste nog meer onvergeetlik maak en vir dae lank aan die praat hou. Want op die ou einde is die herinneringe al wat tel, en hulle kan hierdie herinneringe huis toe vat. Daar is darem niks wat spesiale herinneringe so vars in jou...

Huweliksbeloftes – vir beter én slegter

Huweliksbeloftes word baie maklik gemaak, met sterre in die oë en pragtige dekor in die agtergrond… maar die realiteit is dat die huwelik nie so maklik is nie. Gina van Staden verduidelik waarom huweliksbeloftes so belangrik is en wat jy moet weet voor jy...

Mishandeling – is jy ’n slagoffer?

Mishandeling, hetsy fisies of verbaal, is ’n realiteit in ons samelewing en gebeur meestal binne verhoudings of huwelike waar paartjies veronderstel is om mekaar te beskerm. Hilda Cronjé van Twee Grade van Moord deel raad oor hierdie sensitiewe onderwerp. Met die...

Regte troue – Reën en sambrele lei tot ware liefde

In hierdie regte troue getuig Warren en Nicole daarvan dat reën hulle gelukbringer was. Die reën het die saadjies van romanse dáái dag onder Nicole se sambreel laat ontkiem. VERTEL ONS MEER VAN JULLE ONTMOETING WAT GELEI HET TOT JULLE REGTE TROUE? “Dit was ’n sonnige...

Koue voete – dinge waaroor elke bruid twyfel

Koue voete is ’n normale verskynsel wat amper elke bruid ervaar. In die meeste gevalle is dit maar net ’n kombinasie van troustres – maar in die ander gevalle dalk ’n teken. Hier is ’n paar algemene dinge wat bruide laat stres en hoe jy koue voete kan benader....