by Troukoors | Apr 4, 2016 | Ander
Het jy al ooit gewonder hoekom die bruid en bruidegom op spesifieke plekke staan gedurende die seremonie? Lees verder om uit te vind wat die storie agter hierdie tradisie is. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die...
by Troukoors | Apr 1, 2016 | Ander
Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die Trouboek en/of Troukoors tydskrif te bestel....
by Troukoors | Mar 31, 2016 | Ongekategoriseerd
Jou grimeerkwas is een van die belangrikste items in jou grimeersakkie en daarom is dit belangrik om te belê in duursame kwasse soos Real Techniques se oulike reeks. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die Trouboek...
by Troukoors | Mar 30, 2016 | Beplanning
Baie winkels bied deesdae die opsie vir paartjies om trougeskenke vir hulle troue uit te kies, wat gaste dan kan gaan koop. Maar wat is aanvaarbaar wanneer julle so ’n lysie saamstel? —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier...
by Troukoors | Mar 29, 2016 | Ongekategoriseerd, Regte Troues
Werner en Rozaan se liefde het van hulle eerste afspraak af geblom en hulle het die hoogtepunt van hul liefde gevier in vintage-styl met proteas en pastelkleure....