Wen Samantha Leonard se nuwe CD!

Samantha Leonard het reeds harte op The Voice SA gewen. Nou is haar eerste album hier en dit kan op jou rak pronk as jy inskryf vir ons kompetisie. Almal van ons het al Samantha Leonard se liedjie, ’n Duisend Keuses, oor die radio gehoor en dit is baie treffend....

Troue in die bos by Sekopo Private Game Reserve

’n Troue in die bos, is presies wat jy sal kry wanneer jy by Sekopo Private Game Reserve gaan aanklop. An-Sophie Jonker verklap mooi oor hierdie oulike venue. Sekopo Private Game Reserve, geleë in die Waterberg distrik naby Naboomspruit, staan reg om jou te help met...

Oppie Plaas is die perfekte plek vir jou plaastroue

Oppie Plaas… ʼn lekker sterk koppie boeretroos, varsgebakte melktert, vlaktes met groen gras, beeste wat wei, die hoenders wat kekkel en kraai, ʼn ou draadloos en sielsrus. Dit is slegs ʼn paar woorde wat meeste van ons, ons mee kan vereenselwig as ons dink aan...

Wen Jo Black se nuwe CD!

Jo Black se nuwe CD, wat binne ’n week goueverkoopstatus bereik het, kan op jou rak pronk as jy inskryf vir ons kompetisie. Almal van ons het al Jo Black se nuwe enkelsnit, Voel Jy Die Genade, oor die radio gehoor en dit is baie treffend. Jo het Voel Jy Die Genade...

Troutendense vir die nuwe jaar

Troutendense kom en gaan en dit is belangrik om op hoogte te bly van wat gewild gaan wees en wat nie. An-Sophie Jonker gesels met Tsekama hieroor. Tsekama Wedding Venue and Private Game Reserve het talle nuwe troutendense by hulle troues weerspieël in 2018. So kom ons...