Laat troustres jou wakker lê?

Jou groot dag is om die draai, en al die troustres laat jou vir ure rondrol wanneer jy eintlik veronderstel is om jou skoonheidslaap in te kry. Wat nou? ’n Bruid moet sprankelend lyk op haar troudag en nie pofferige oë hê wat moeg lyk nie. So as jy nie kan slaap nie,...

Troue met windpompe en pastelkleure

Windpompe was die dekor-item waarom alles gedraai het op Francois en Mari se troue. Dit simboliseer vir hulle God se genade. Pastelkleure en hout het alles mooi afgerond. Hulle troudag was ʼn regte skop-jou-skoene-uit-en-loop-op-die-gras dag saam met familie. Mari het...

Wat pasgetroudes oor beleggings moet weet

Wanneer julle pasgetroudes is, kry spaar en belê ʼn nuwe betekenis. Daar is nou ʼn groter prentjie om voor te werk. Die regte keuses vir beleggings is dus belangrik. Hoe pak jy die saak aan? Almal van ons is al van kleintyd af geleer dit belangrik is om geld eenkant toe...

Is ’n videograaf regtig nodig?

Almal het deesdae die mooiste videos van hulle troue, wat op die internet gedeel word en mense in vervoering het. Maar is die uitgawe van ’n videograaf regtig nodig op jou troudag? Om voor die kamera te wees is ’n gedagte wat baie bruidspare benoud laat voel. Dit is...

’n Boeresjiek troue op Allesverloren

Marnel en Ruhan wou ʼn gevoel van liefde en dankbaarheid tydens hulle troue skep. Boeresjiek en ʼn groen kleurskema, het hulle droomdag perfek gepas. Hulle liefdesverhaal is een van deursettingsvermoë. Daar was heelwat uitdagings voor hulle heeltemal reg was om die...