5 velsorgwenke vir die winter

Dalk is jy ʼn winterbruid of wil jy die winter gebruik om jou vel reg te ruk vir jou troue in die lente. Kyk dan gerus na hierdie velsorgwenke vir bietjie hulp. Winter is op ons en saam met dit kom allerhande uitdagings om jou vel sprankelend te hou. Eloise Coetzee, ʼn...

Kerrie wat jou skoonma sal beïndruk

Maak seker jou skoonma se aandag is op die kos, eerder as op jou, wanneer sy vir die eerste keer in julle nuwe nessie kom kuier met hierdie lekker kerriegereg. Jou skoonma se eerste kuier by julle nuwe nessie kan nogal vreesaanjaend wees. Daarom is dit ’n goeie idee...

Beplan alles op die regte tyd

Om ’n troue te beplan is nie kinderspeletjies nie… maar dit hoef ook nie ’n nagmerrie te wees wat die groot dag vir jou bederf nie. Hier is wenke om jou te help om die perfekte troue te beplan. Alhoewel jou troudag een van die mooiste en beste dae in jou lewe...

Kies die perfekte skoene vir jou troudag

Om die regte skoene te kies vir jou mooiste dag is baie belangrik. Nie net omdat ’n mooi paar ’n statement maak nie, maar ook omdat ongemaklike skoene jou dag kan bederf. Daar is baie elemente wat deel uitmaak van ’n bruid se prentjiemooi voorkoms op haar groot dag....

Wen met Minke du Plessis

Dit is amper Kersfees en Troukoors en Minke du Plesses Professional Hair & Make-up Artist wil lesers graag bederf met ’n heerlike geskenk. Lees verder om te sien hoe jy kan inskryf en wen. Welkom by 12 dae van Kersfees! TROUKOOS, in samewerking met ons...