by Troukoors | Oct 1, 2018 | Ongekategoriseerd
Diere by troues is deesdae ’n gewilde tendens. Dit is ook die inspirasie agter hierdie pragtige fotosessie, waarvan jy meer kan sien in ons nuutste uitgawe wat tans op die rak is! Daar is deesdae baie paartjies, regoor die wêreld, wat verkies om diere deel te maak van...
by Troukoors | Sep 27, 2018 | Mode en Skoonheid
Raad om jou droomrok te kies, is wat enige vrou wat pas die ja-woord gegee het, nodig het om te hoor! An-Sophie Lourens het met mode-ontwerper, Marius de Jager van Designs by Marius, hieroor gesels. Marius is al vir negentien-jaar in die troubedryf en sy raad is ʼn...
by Troukoors | Sep 26, 2018 | Beplanning
Die nuwe trouseisoen is hier en elke seisoen bring jaarliks iets nuuts na die tafel toe. Diep in die Berg vertel vir An-Sophie Lourens wat ons kan verwag. Diep in die Berg is ʼn uitstekende venue vir verskeie funksies, waarvan troues heel bo-aan hulle lys is. Diep in...
by Troukoors | Sep 25, 2018 | Ongekategoriseerd
Inspirasie is nodig wanneer jy twee troustyle perfek wil kombineer. Minette Badenhorst het gaan uitvind wat die idee was agter vandag se gestileerde sessie. Dit is deesdae baie gewild om verskillende gevoel en style saam te bring vir troudekor. Hierdie gestileerde...
by Troukoors | Sep 18, 2018 | Ongekategoriseerd
Inspirasie is soms nodig om jou troudrome vlerke te gee… al kom dit uit onverwagse oorde soos Marie Antoinette. Pascal Pienaar (Karli in Binnelanders) was die model vir vandag se fotosessie wat jou stoutste verwagtinge sal oortref. Alhoewel die inspirasie vir...