’n Trourok wat perfek is vir jou

’n Trourok wat mooi pas, is elke bruid se droom. Jy kan joune nou by Bride&co koop teen ’n spesiale afslagprys. Droom jy nog altyd van ʼn pragtige Bride&co trourok vir jou droomtroue. Dan moet jy vir seker ʼn draai gaan maak by Bride&co se einde van seisoen...

Kroegies by troues

Kroegies of kosstalletjies by jou troue, kan dit ’n heeltemal ander gevoel gee. An-Sophie Lourens het gaan ondersoek instel oor wat beskikbaar is. Kroegies by troues is deesdae ʼn groot in-ding. Dit is nie net die tipe kroeg wat Suid-Afrikaanse omies se aandag baie...

Macramé – dekoridees vir die boheemse bruid

Macramé is ’n splinternuwe trougier, wat oral kopuitsteek. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind oor hoe hierdie knooptegniek jou spesiale dag kan saambind. Macramé is die kuns van kreatiewe knoopvorming en ons is verlief op hierdie nuwe tendens. Dit kan op soveel...

Somertroue in Suid-Afrika

ʼn Somertroue in sonnige Suid-Afrika is baie spesiaal, alles te danke aan ons beeldskone natuurskoon en lekker weer. Soms kan die warm weer ʼn mens se trouplanne ʼn bietjie pootjie. An-Sophie Lourens gee raad. Somertroues is ’n gewilde tendens in ons land. Hierdie...

Gevolg 101

Jou gevolg speel ’n belangrike rol op julle spesiale dag. Dit is daarom belangrik dat elkeen van hulle op hoogte is van sake. An-Sophie Lourens verklap hoe strooimeisies en –jonkers in kontak kan bly. Kommunikasie is nou maar een maal belangrik as jy ’n sukses wil...