by Troukoors | Oct 24, 2017 | Regte Troues
’n Troue onder die sterre was presies wat Ryno en Amoré graag wou hê om hulle liefde te vier. Minette Badenhorst vertel ons meer oor hierdie piekniek in die bos. Hierdie betowerende troue, verskuil as ʼn weggaanpartytjie, is een vir al die old romantics. Dit gee jou...
by Troukoors | Oct 23, 2017 | Beplanning
Die pa-en-dogter-dans mag dalk ’n bietjie senuweetergend wees, maar dit is tog so spesiaal en opwindend. An-Sophie Lourens het by ’n kenner meer gaan uitvind oor hierdie spesiale oomblik. Die pa-en-dogter-dans rus ’n bietjie ligter op ’n mens se gemoed as wanneer jou...
by Troukoors | Oct 20, 2017 | Verhoudings
Die groot vraag hang soms soos ’n wolk oor ’n verhouding… omdat albei partye miskien ander verwagtinge hieroor het. An-Sophie Lourens verklap of jou frustrasie hieroor normaal is of nie. Almal in jou vriendekring het nou al die knoop deurgehaak. Net nou die dag...
by Troukoors | Oct 19, 2017 | Ongekategoriseerd
Gewig kan nogal ’n kwessie raak voor ’n troue, want elke bruid wil graag mooi lyk. Die Wonderwerk Eetplan kan jou help om hierdie doelwit te bereik. Die meeste bruide voel dat hulle net so ’n bietjie gewig wil verloor voor hulle troue. Die Wonderwerk Eetplan is ʼn...
by Troukoors | Oct 18, 2017 | Beplanning, Ongekategoriseerd
Kostrokkies word deesdae by al wat troue is gesien. Dit is veral gewild by buitelugtroues. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind oor hierdie gewilde neiging. Opsoek na ʼn nuwe en opwindende manier om kos, drinkgoed en snoeperye by jou troue te bedien? Hoekom huur jy...