by Troukoors | May 4, 2016 | Ander
Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai. Mei is hier en dit is die begin van winter… en nie juis lekker om ’n toon uit die huis te sit nie. Daarom wil Creative Heroes jou...
by Troukoors | Apr 29, 2016 | Ander
Touch of Class se nuwe CD, 100 Duisend Perde, is pas vrygestel en twee gelukkige lesers kan elkeen ’n dubbel-CD wen. Lees verder om uit te vind hoe. Die oorspronklike groep, Touch of Class, wat uit Deon van der Merwe en Ronell Erasmus bestaan het, is reeds in 1985...
by Troukoors | Apr 25, 2016 | Ander
As die bruid se pa, speel jy ’n belangrike rol op jou dogter se troudag en dit is daarom ’n goeie idee om vooraf te weet waarvoor jy jouself inlaat wanneer die beplanning begin....
by Troukoors | Apr 18, 2016 | Ander
Die troue is verby en julle het nou net wittebrood op die brein en is opgewonde om jul lewe saam te begin. Hier is ’n paar dinge waarvan julle nie moet vergeet nie. Noudat die mooiste paar uur in julle lewens verby is, is dit maklik om van sekere dinge te vergeet...
by Troukoors | Apr 15, 2016 | Ander
Charlize Berg se nuwe CD, As jy weet dis liefde, is pas vrygestel en twee gelukkige lesers kan elkeen ’n CD wen. Lees verder om uit te vind hoe. Charlize Berg is ’n sangeres wat met niemand anders verwar kan word nie – haar stem is onmiskenbaar eiesoortig en...
by Troukoors | Apr 4, 2016 | Ander
Het jy al ooit gewonder hoekom die bruid en bruidegom op spesifieke plekke staan gedurende die seremonie? Lees verder om uit te vind wat die storie agter hierdie tradisie is. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die...