by Troukoors | Feb 15, 2016 | Ander
Jy is uitgenooi na die troue van die jaar en sien baie uit. Maar daar is ’n paar dinge waaroor jy onseker voel. Hier is alles wat jy oor troues moet weet om jouself nie in die verleentheid te stel nie. Net soos met elke ander ding in die lewe, is daar ook sekere reëls...
by Troukoors | Feb 12, 2016 | Ander
Bederf die liefde van jou lewe hierdie Valentynsdag met ’n liefdesverhaal wat julle verhouding kan verander. Ivan Botha en Donnalee Roberts is terug met ’n splinternuwe hartsfliek oor liefde wat Vir Altyd kan hou. Daar is darem niks so lekker as om op Valentynsdag...
by Troukoors | Feb 5, 2016 | Ander
Jou troeteldier is deel van jou gesin en daarom wil jy nie hê dat Wagter siek moet wees nie. Yolanda Wessels gee raad oor hoe jy jou dier gesond kan hou gedurende die jaar wat kom. Voorkoming is by verre beter as om agterna te sukkel met siektes/kwale wat voorkom kon...
by Troukoors | Feb 1, 2016 | Ander
Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai. Die liefde is in die lug en dit is ’n maand vir mooi goed, mooi woorde, en natuurlik romanse. Daarom wil Creative Heroes jou graag vir...
by Troukoors | Jan 16, 2016 | Ander
Om huis op te sit kan ’n groot uitdaging wees. Hier is ’n paar oulike items wat handig te pas sal kom in enige pasgetroude se kombuis. Jy is amper ’n Mevrou en skarrel verwoed rond om seker te maak dat julle nuwe huis darem die basiese goedjies het. Daar is so baie...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Ander, Beplanning
Jou seremoniemeester hou baie van die leisels van julle trou-wa vas op die dag en kan ʼn meester in die taak wees, of uitdraai as ʼn seremoniemonster. Kies dus versigtig. ʼn Seremoniemeester is nie net die persoon wat die gapings tussen die toesprake met grappies vul...