Tafeldek 101 – doen dit so reg

Tafeldek kan jou nogal laat kopkrap, veral as jy alles self gaan doen en nie die raad en bystand van ’n kenner het nie. Hier is die basiese dinge wat jy moet weet. Suid-Afrikaners hou van braaivleis, piekniek en potjiekos, maar sommige geleenthede – soos jou troudag –...

Blommemeisie 101 – wat jy moet weet

Om ’n blommemeisie te wees kan nogal intimiderend wees vir ’n klein dogtertjie en daarom is dit nodig dat sy presies weet wat om te doen. Hier is raad om seker te maak dat jou prinsessie enige bruid se droom is op haar troudag. Jou vierjarige dogtertjie is deur jou...

Troufoto’s en kamerasku-paartjies

Troufoto’s is een van die belangrikste aspekte van julle mooiste dag, omdat dit julle herinneringe moet verewig. Daarom moet jy so gemaklik as moontlik wees wanneer die kamera begin flits. Gina van Staden deel raad… ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS...

Katvriendelike troues is moontlik

Katvriendelike troues is deesdae baie gewild, omdat diere vir baie mense deel is van die gesin. Hier is raad as jy graag jou pelsjaskind wil insluit. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees,...

Kombuistee-speletjies: Unieke pret-idees

Kombuistee-speletjies kan die atmosfeer op die dag verlig. Christell du Preez van The Peachy Peony gee ’n paar oulike idees waaroor die gaste sal mal wees. Kombuistee-speletjies is die beste manier om ’n vrolike atmosfeer by die kombuistee te skep en ’n lekker manier...

Groot Vraag… soos hulle dit in die flieks doen

Die Groot Vraag moet gevra word, maar jy het ’n bietjie inspirasie nodig om dit romanties te maak. Hier is hoe hulle dit in Hollywood doen… Elke vaste verhouding kom die een of ander tyd op die punt waar dinge op ’n meer ernstiger noot verder moet ontwikkel. Dit...