by Troukoors | Oct 23, 2017 | Beplanning
Die pa-en-dogter-dans mag dalk ’n bietjie senuweetergend wees, maar dit is tog so spesiaal en opwindend. An-Sophie Lourens het by ’n kenner meer gaan uitvind oor hierdie spesiale oomblik. Die pa-en-dogter-dans rus ’n bietjie ligter op ’n mens se gemoed as wanneer jou...
by Troukoors | Oct 18, 2017 | Beplanning, Ongekategoriseerd
Kostrokkies word deesdae by al wat troue is gesien. Dit is veral gewild by buitelugtroues. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind oor hierdie gewilde neiging. Opsoek na ʼn nuwe en opwindende manier om kos, drinkgoed en snoeperye by jou troue te bedien? Hoekom huur jy...
by Troukoors | Oct 13, 2017 | Beplanning, Ongekategoriseerd
Trougeskenke kan wissel van huisware tot kontant, maar hoe kan julle seker maak dat julle kry wat julle graag wil hê? An-Sophie Lourens het raad. Heelwat mense deel ’n liefde-haat verhouding met trougeskenke. Deesdae is dit so lekker om die regte geskenk te kan kies...
by Troukoors | Oct 9, 2017 | Beplanning
Troeteldiere is deesdae gereeld eregaste op diereliefhebbers en viervoetouers se troues. Maar hoe gaan jy te werk om dit te laat realiseer? Lees verder om uit te vind… Troeteldiere is vir mense baie belangrik en sommige paartjies voel dat hulle graag ook hulle...
by Troukoors | Sep 29, 2017 | Beplanning
’n Trouwebblad is ’n oulike idee om jou gaste op hoogte te hou van al die reëlings vir julle groot dag en kan selfs jou trou-uitnodiging vervang. Mercia Eksteen het meer hieroor gaan uitvind. Deesdae doen ons inkopies aanlyn, ons maak vriende op sosiale media en...
by Troukoors | Sep 25, 2017 | Beplanning
Die liedjie waarmee julle die dansbaan open op julle troudag is baie spesiaal. Maak so seker dat julle die regte keuse maak… Julle eerste dans as meneer en mevrou is baie belangrik omdat al julle gaste se oë op julle vasgenael gaan wees. Hier is raad om seker te...