Troudagnoodhulpkissie met alles wat jy mag nodig kry

’n Troudagnoodhulpkissie kan tot jou redding kom wanneer jy dit die minste verwag. Dit is beter om voorbereid te wees as spyt. Hier is wat joune moet inhê… Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs 50 eksemplare van...

Troukoek – belangrik of bysaak?

Troukoek is nogal ’n debateerbare saak wanneer dit by moderne bruide kom, omdat daar deesdae soveel ander opsies beskikbaar is en die koek soms ook as nagereg gebruik moet word. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs...

Tafelplasings hoef nie moeilik te wees nie

Tafelplasings kom aan die einde van jou beplanningsproses, nadat almal laat weet het wie kom. Maar dit is nietemin ’n belangrike deel van jou troue. Hier is raad sodat jy hierdie takie sommer maklik kan afhandel. Tafelplasings is nie altyd ’n maklike taak om aan te...

Troukoördineerder of Troustilis?

’n Troukoördineerder en troustilis is twee heeltemal verskillende diensverskaffers, alhoewel daar soms van hulle pligte oorvleuel. Christell du Preez van The Peachy Peony verklap wat die verskille tussen die twee is. Wanneer dit by jou troubeplanning kom, is dit baie...

Trou 101 – wat regtig belangrik is

Trou is nie perdekoop nie en daar is heel moontlik baie dinge wat nie so belangrik is soos wat jy dink nie, en elemente waarvan jy vergeet wat baie noodsaaklik is. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad wat jou sal help om tussen die twee te onderskei....

Weer hoef nie jou troue te bederf nie

Die weer is iets waaroor jy nie beheer het nie, maar dit hoef nie jou troue te bederf nie. Hier is ’n paar wenke oor wat jy wel kan doen wanneer dit te warm, koud, winderig of waterig is op jou mooiste dag. Paartjies spandeer maande en baie geld aan die reël en beplan...