by Troukoors | Jun 29, 2016 | Ander, Beplanning
Die bruidegom is gewoonlik nie die moeilike een wanneer dit by troubeplanning kom nie. Alhoewel groomzillas in die minderheid is, is hierdie trou-korporale besig om al hoe meer kop uit te steek. Gina van Staden het gaan kyk na maniere om hulle te hanteer. Dit word...
by Troukoors | Jun 9, 2016 | Beplanning
In baie gevalle het die bruid of die bruidegom reeds kinders wanneer hulle besluit om te trou en moet klein kindertjies soms saamgeneem word op wittebrood… WAT JY IN GEDAGTE MOET HOU: Hanteer dinge anders – Om met ’n baba of kleuter te reis is anders as wanneer...
by Troukoors | May 9, 2016 | Beplanning
Oorsee is dit hoogmode om ’n troustilis te hê, maar wat is dit? Het jy regtig een nodig vir julle mooiste dag of kan jy daarsonder klaarkom? ’n Troustilis is daardie persoon wat gaan seker maak dat jou troue so mooi is soos wat jy graag wil hê dit moet wees…...
by Troukoors | Apr 21, 2016 | Beplanning
Om ’n romantiese piekniektroue in die buitelug te hou, is deesdae baie gewild. Liza de Jager van Bella Vestito verklap die moets en moenies van so ’n troutema. Kom kuier saam met ons by Troukoors se eksklusiewe werkswinkel op 18 Junie 2016 by Morgenzon in Pretoria en...
by Troukoors | Apr 8, 2016 | Beplanning
Die groot vraag is gevra en nou moet jy jou plek volstaan as bruidegom op julle mooiste dag, maar wat word nou eintlik van jou verwag? —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die Trouboek en/of Troukoors tydskrif te...
by Troukoors | Apr 6, 2016 | Beplanning
Julle eerste dans as meneer en mevrou is baie belangrik omdat al julle gaste se oë op julle vasgenael gaan wees. Hier is raad om seker te maak julle kies die perfekte liedjie vir die geleentheid. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD –...