Spyskaart 101 – 5 oulike geregte vir jou troue

Die spyskaart maak ’n groot deel uit van die geselligheid by jou troue. Yolanda Wessels gesels met Black Oystercatcher Wines oor watter opsies bruide kan oorweeg. Die verskillende seisoene, diverse smake en kostes is alles belangrike elemente om in gedagte te hou as...

Verblyf vir gaste by jou troue

Verblyf is ’n moet vir trougaste wat van ver af kom. Maar wie moet die koste dra? Gina van Staden het gaan ondersoek instel oor hierdie netelige kwessie. Verblyf is baie belangrik wanneer jy gaste het wat van ver af na jou troue toe kom. Maar hoe benader jy hierdie...

Nagereg by jou troue

Nagereg is deesdae ’n groot ding op troues en word op prettige en kreatiewe maniere aangebied. Minette Badenhorst het gaan ondersoek instel. Deesdae is daar soveel verskillende opsies beskikbaar as nagereg vir troues. As julle van iets kreatief en anders hou, kan...

Bosveldtroue 101 – wat elke bruid moet weet

’n Bosveldtroue is nie ongewoon vir Suid-Afrikaanse paartjies nie, maar kom soms met uitdagings. An-Sophie Lourens het raad. Suid-Afrikaanse bruidspaartjies is geseënd met verskeie lieflike bosveldtrouplekke om van te kies. Wat is dan nou mooier as ʼn pasgetroude...

Vrae wat alle bruide mee worstel

Daar is baie vrae om te vra wanneer jy jou troue beplan. An-Sophie Lourens soek antwoorde op dit wat na die groot vraag volg. Na die groot vraag gevra is en die groot opwinding ʼn bietjie bedaar het, begin die bruid se kop warrel met allerhande vrae. Dis nie net...

Trouskryfbehoeftes – handgemaak is mooi

Trouskryfbehoeftes kom in alle vorms en groottes, maar soms is dit nodig om iets tradisioneel te doen. An-Sophie Lourens vertel jou hoekom. Datastokkies, ʼn webwerf, fotorame… Dit is alles oulike maniere om moderne trouskryfbehoeftes te skep. Tog soek sommige...