by Troukoors | Mar 13, 2017 | Ongekategoriseerd
Aankondigings moet baie spesiaal wees. Dit is immers ’n boodskap aan die wêreld dat julle beplan om die res van julle lewens saam te spandeer. Hier is wat jy moet weet wanneer jy die nuus met jou geliefdes deel. Amper net so opwindend soos die oomblik wanneer jy gevra...
by Troukoors | Mar 10, 2017 | Ongekategoriseerd
Gesond en gelukkig wees op jou mooiste dag is ’n moet. Dit is daarom belangrik om behoorlik na jouself om te sien. Hier is raad. As jy nie lekker voel nie, sal jy nie jou troudag kan geniet nie, so maak seker dat jy gesond en gelukkig is wanneer jy voor die kansel...
by Troukoors | Mar 8, 2017 | Ongekategoriseerd
Om die regte Trouring te kies, bly een van die belangrikste besluite wanneer jy jou troue beplan. Dit is iets waarmee jy vir ’n baie lang tyd moet saamleef en 2017 bruide verkies roosgoud. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die...
by Troukoors | Mar 3, 2017 | Ongekategoriseerd
Stres kan ’n lelike hindernis in die speek van jou troudag se geoliede wiel wees. Maak seker dat jou dag so kalm as moontlik verloop. Party bruide is so opgewerk op hulle troudag, dat hulle skoon vergeet om dit te geniet. Hier is ’n paar handige wenke om te verseker...
by Troukoors | Mar 1, 2017 | Ongekategoriseerd
Plaastroues kan baie gemaklik of elegant wees. Christell du Preez van The Peachy Peony deel ’n paar mooi idees vir hierdie tema, wat ons op Pinterest raakgeloop het. Plaastroues is nou wel nie die in ding vir 2017 nie, maar hoe gemaak as jy steeds van die tema hou?...
by Troukoors | Feb 24, 2017 | Ongekategoriseerd
’n Noodhulptassie is ’n móét wanneer julle met wittebrood gaan. Jy weet nooit wat verkeerd kan gaan wanneer jy inpak vir een van die spesiaalste vakansies van jou lewe nie. So maak seker dat jy voorbereid is. Dis amper tyd vir julle wittebrood en jy wil seker maak dat...