Verlowingspartytjie in die winter

Jou verlowingspartytjie kan warm en snoesig wees met die regte benadering. An-Sophie Lourens deel kreatiewe maniere om jou gaste gelukkig te hou. Warmsjokolade, dik komberse en ure se flieks kyk, klink ʼn bietjie lekkerder op ʼn koue wintersaand as om uit te gaan en...

Trougrimering 101

Trougrimering het ’n groot invloed op hoe jy op jou foto’s lyk. Lees verder oor hoe jy op jou beste kan lyk. Trougrimering is seker een van ’n bruid se grootste bekommernisse wanneer sy beplan om voor die kansel te staan. Die verkeerde grimering sal jou nie net oud...

Moedersdag met ’n liplekker bederf

Moedersdag is die een dag waarop julle troubeplanning opsy moet skuif en vir ’n slag die ma’s in julle lewe moet bederf… Lees verder vir oulike inspirasie. Jy moet eintlik elke dag vir jou ma wys hoe spesiaal sy is. Veral wanneer trouspanning hoog loop en die...

Swanger bruid wat beloftes hernu – ons het raad

Om ’n swanger bruid te wees wanneer julle jul huweliksbeloftes hernu, kan nogal ’n uitdaging wees maar dit hoef nie jou dag te bederf nie. Dit kan baie opwindend wees om huweliksbeloftes te hernu, maar wat as jy die keer ’n swanger bruid is? Gina van Staden gee raad...

Verlowingsfotosessie op ’n familieplaas

’n Verlowingsfotosessie op die bruid se familieplaas moes opmaak vir die feit dat die troue nie daar kon plaasvind nie, en die eindresultaat is pragtig. An-Sophie Lourens het meer gaan uitvind oor die storie agter die sessie. Al kon Chandi nie haar droom troue op...

Pers vir jou troue

Pers is nie gewoonlik bruide se eerste keuse wanneer dit by troukleure kom nie, maar dit kan pragtig lyk. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind oor die inspirasie agter vandag se gestileerde sessie. Pers is dalk ʼn kleur wat baie bruide afskrik, omdat dit so moeilik...