Tuisgemaakte lekkernye – vir Vadersdag of jou troue

Tuisgemaakte lekkernye, is altyd ’n treffer. Dis die ideale manier om jou pa, skoonpa of nuwe man op Vadersdag te bederf en sal ook pragtig lyk op jou troue se lekkergoedtafel en buffet.  Trouvrou deel hierdie twee heerlike resepte met ons. Hierdie naweek is Vadersdag...

Kolwyntjies vir jou troudag

Kolwyntjies kan pragtig vertoon op jou lekkergoedtafel. Hier is ’n heerlike resep en ’n paar versier-idees. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees, inspirerende foto’s en raad) en Die...

Lekkernye – vir Moedersdag of jou troue

Lekkernye wat tuisgemaak is, is altyd ’n treffer. Dis die ideale manier om jou ma of skoonma op Moedersdag te bederf en sal ook pragtig lyk op jou troue se lekkergoedtafel.  Trouvrou deel hierdie twee heerlike resepte met ons. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR...

Varsgebakte brood vir jou troue

Varsgebakte brood kan ’n gesellige atmosfeer by jou troue skep. Veral as dit ongelooflik ruik en as voorgereg bedien word. Trouvrou bederf ons hierdie maand met ’n Mieliebrood-resep wat perfek sal werk. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se...

Valentynsdag – bederf hom met ontbyt in die bed

Valentynsdag kom net een keer per jaar en is die ideale dag om die liefde van jou lewe te bederf. Omdat die pad na ’n man se hart deur sy maag loop, beveel Trouvrou hierdie croissants aan vir ontbyt in die bed. Laai ook ’n GRATIS Valentynskaartjie, deur PATAT,...

Nagereg vir jou troue

Nagereg kan die kersie op die koek wees op julle mooiste dag. Veral as dit ongelooflik smaak en mooi voorgesit word. Trouvrou bederf ons die maand met ’n Crème Brûleé-resep wat perfek sal werk. Nagereg is iets wat selfs die stresvolste dag kan opkikker en is die...