Passievolle strandtroue met vuurdansers op die sand

Vuurdansers op Marthina en Francois se strandtroue was simbolies van hulle liefde wat aan die brand is vir mekaar. Liefdesvonke het reeds met hulle eerste ontmoeting gespat! Op gemeenskaplike vriende se troue het die twee net ogies vir mekaar gehad en dit is waar...

Klassieke plaasstyl troue

Robert en Elida het ’n klassieke plaasstyl troue gehad, met proteas, biltong, mosbolletjies en hope pret by Cussonia Crest net buite Pretoria. ——————————————————————————– Kom kuier saam met ons by Troukoors se eksklusiewe werkswinkel op 18 Junie 2016 by Morgenzon in...

Troue in pienk en roosgoud

Pienk en roosgoud is ’n gewilde kleurkombinasie vir die perfekte troue. Daarom het Kevin en Roxaan besluit om dit te gebruik vir hulle mooiste dag. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die Trouboek en/of Troukoors...

Mooi troue op die gholfbaan

Ruan en Eulizet het nog altyd saam sport gedoen, daarom was dit gepas vir hulle om troue te hou op die gholfbaan, omdat dit is waar hy die groot vraag gevra het. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die Trouboek en/of...