Liefde met die eerste oogopslag

Liefde vind jou soms wanneer jy dit die minste verwag… selfs op iemand anders se troue. An- Sophie Louerens vertel ons meer oor hierdie interessante liefdesverhaal. Dit was liefde met die eerste oogopslag toe Gareth en Karien mekaar op ’n troue ontmoet het....

Troue met ’n rustieke atmosfeer

ʼn Troue met ʼn rustieke tema en ligte somerskleure het vir Stefan en Elé die elegante en ontspanne atmosfeer gegee wat hulle vir hul troudag wou hê. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind… ʼn Onverwagse motorrit en ure saam vasgevang in die verkeer loop uit op ʼn...

Troue in ’n klassieke antieke styl

’n Troue in ’n klassieke antieke styl was presies wat Donovan en Courtney vir hulle spesiale dag wou hê. Lees verder om foto’s van hulle mooi dag te sien. Donovan en Courtney het by die beeldskone Oakfield Farm troue gehou. An-Sophie Lourens het gaan uitvind hoe hulle...

Liefde oorwin alle hartseer

Liefde het al die uitdagings op Schalk en Marla se verhoudingspad oorwin. Minette Badenhorst vertel meer oor die paartjie se pad kansel toe.   Na ʼn tragiese gebeurtenis in 2014, kort voor hulle oorsponklike troudatum, het ʼn wonderwerk en ʼn bondeltjie liefde hulle...

Troue in skakerings van vlootblou, ligpienk en goud

’n Troue was die uiteinde van ’n liefdesverhaal wat al op die skoolbanke begin het. Lees verder om meer uit te vind oor Luan en Marné se mooiste dag. Luan en Marné het mekaar op skool in Nelspruit ontmoet. Hy was van die area en sy in die koshuis. Omdat hulle die...

Liefde wat nie beplan was nie

Liefde bekruip jou soms wanneer jy dit die minste verwag en Suritha en Frikkie het beslis nie gedink dat hulle sou trou toe hulle ontmoet het nie. An-Sophie Lourens vertel hulle storie in vandag se artikel. Die beste oomblikke, veral wanneer dit by liefde kom, is baie...