’n Kalender is ’n noodsaaklike item vir enige bruid wat troue beplan. Laai een van hierdie pragtige kalenders gratis af.

Troubeplanning gaan hand-aan-hand met baie reëlings en datums. Daarom is dit noodsaaklik om altyd ’n kalender byderhand te hê.

Artica Designs het vir ons hierdie twee aflaaibare A4-kalenders vir 2018 ontwerp met die nuutste troukleure en –tendense in gedagte. Met so ’n kalender, sal jou troubeplanning sommer baie vlot verloop.

Kliek op die skakels onder om ’n kalender af te laai en uit te druk.
Die kalender lyk die beste as dit op A4 papier gedruk word

 

Kliek hier om kalender 1 af te laai.

Kliek hier om kalender 2 af te laai.

Jy kan ook hierdie pragtige kalender aflaai om as screensaver te gebruik!

Kliek hier vir die perskekleur-screensaver.

Kliek hier vir die rooi-screensaver.

As jy opsoek is na iemand om jou skryfbehoeftes te ontwerp, kan jy gerus Artica Designs. Besoek hulle webblad of volg hulle op Facebook.

Deur: Liesl Lamprechts van Artica Designs 

DEEL HIERDIE INHOUD OP SOSIALE MEDIA