screensaver
’n Screensaver kan jou dag ophelder. Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai.

November is hier en dis ’n tyd vir droom en beplan… Kersfees is om die draai en jy het nog hope beplanning om te doen vir jou 2017-troue. Daarom wil Creative Heroes jou graag vir hierdie maand met hierdie mooi screensaver bederf om jou drome vlerke te gee vir jou komende troue. Daar is darem niks lekkerder as om ’n mooi screensaver of agtergrondprentjie op jou rekenaar of ander slimtoestelle te hê nie… veral as jy baie tyd met hierdie toestelle spandeer – soos wanneer jy trou en al jou reëlings heeltyd moet neerpen. Die screensaver beskikbaar vir elke toestel waaraan jy kan dink – al wat jy hoef te doen is om op een van die onderstaande skakels te kliek om een vir jou slimtoestel of rekenaar af te laai.

As jy ’n Samsung het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

As jy ’n iPhone het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

As jy ’n iPad het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

As jy ’n iMac het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

As jy ’n Skootrekenaar het, kliek hier om jou screensaver af te laai.

Creative Heroes verpersoonlik trouskryfbehoeftes en is mal oor mooi goedjies wat ’n kreatiewe aanslag het. Skryfbehoeftes word volgens kliënte se persoonlike behoeftes ontwerp en hulle sal seker maak dat alles – van die merk-die-datum-uitnodigings tot die dankiekaartjies op die tafels – by jou funksie se dekor en tema inpas. Skryfbehoeftes word op ’n wye verskeidenheid papier gedruk en hulle maak ook gebruik van verskillende tipes drukmetodes – wat wissel van drukpers (letterpress), foeliedruk (foiling), bosselering (embossing) en fyn afwerkings soos lasersnywerk (laser cutting).

Vir meer inligting, skakel 079 492 2532, stuur ’n e-pos na nadia@creativeheroes.co.za of besoek hulle webblad.

Gaan LIKE hulle ook op Facebook.

———————————————————————————————————————————

BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS!
BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF AANLYN EN SPAAR +-R55!

troukoors_tydskrif_en_die_trouboek

Die Trouboek help jou om week-vir-week jou troue self te beplan en sluit ‘n begroting, tydlyn, lysie van foto’s wat geneem moet word, plek vir diensverskaffers se kontakbesonderhede ens in. Gretha Wiid se huweliksvoorbereiding help jou en jou verloofde om emosioneel gereed te wees vir die groot stap! Troukoors se gewilde tydskrif is propvol idees en inspirasie en help jou om al jou Pinterest-idees lewe te gee, help jou om geld te spaar en wys jou wie die betroubare (en bekostigbare) diensverskaffers is! Pakkies word met geregistreerde pos gestuur om te verseker dat dit definitief ontvang word.
Kliek hier vir meer info en opsies: https://www.troukoors.co.za/koop-die-tydskrif/

Betaal R160 (slegs tot 15 November, daarna geld normale pryse weer) in ons bankrekening in:
MonCheri Events and Productions CC
Rek: 189 103 463 4 (Tjek)
Tak: 189 137
Nedbank Vaal Mall
Verwysing: Jou naam, van en selfoonnommer
E-pos: Jou naam, van, selfoonnommer, posbus adres en poskode na info@bpwpprebuild.co.za

 

DEEL HIERDIE INHOUD OP SOSIALE MEDIA