Troue in roosgoud, pienk en olyfgroen
’n Troue in roosgoud, pienk en olyfgroen was die perfekte manier om Calvin en Laura se liefde vir mekaar te vier. Dit was die beste pasmaats vir die rustieke tema wat hulle graag by hulle troue wou hê....
Wanneer werk trousake word
Die werk is die laaste plek waar jy beplan om jou trouman te ontmoet, maar Marius en Anita het juis as gevolg van werk ontmoet... daardie einste werk het uiteindelik gelei tot trousake en die paartjie is nog nie een dag spyt nie. Werk moet nou nie juis huistoe...
Liefde uit vriendskap
Liefde het ontwikkel uit Herman en Anke se mooi vriendskap en vandag vier hulle net een datum en dit is die dag waarop hulle met mekaar getrou en hulle liefde verewig het. ------------------------------------------------------------------------------------ WANNEER...
Troue by Mellow Stream
Theuns en Izelle het ’n pragtige troue by Mellow Stream gehad, met ’n gemaklike maar ook klassieke aanslag. Ons het meer gaan uitvind oor hulle mooiste dag....
’n Romantiese troue om totsiens te sê
Jan-Harm en Janique moes na hulle troue totsiens sê vir hulle geliefdes om oorsee te gaan werk, daarom was hulle mooiste dag ’n gesellige, romantiese kuierfees in Klerksdorp. Dis is nooit lekker om totsiens te sê nie, veral nie as dit jou groot April-troue vervroeg...
Sjarmante troue uit die twintigs
The Great Gatsby is ’n fliek wat Armand en Celeste baie geniet het en dit was die inspirasie vir hulle troue se tema en palet. Smooth soos sy smoothies vir Celeste, was die bruidegom. Met ’n hand vol koukiepenne en ’n kop vol planne het Armand gladweg vir Celeste...
Passievolle strandtroue met vuurdansers op die sand
Vuurdansers op Marthina en Francois se strandtroue was simbolies van hulle liefde wat aan die brand is vir mekaar. Liefdesvonke het reeds met hulle eerste ontmoeting gespat! Op gemeenskaplike vriende se troue het die twee net ogies vir mekaar gehad en dit is waar...
Klassieke plaasstyl troue
Robert en Elida het ’n klassieke plaasstyl troue gehad, met proteas, biltong, mosbolletjies en hope pret by Cussonia Crest net buite Pretoria. ——————————————————————————– Kom kuier saam met ons by Troukoors se eksklusiewe werkswinkel op 18 Junie 2016 by Morgenzon...



































