’n Troue met ’n ontspanne atmosfeer

’n Troue sonder drama en vol vreugde is wat dié paartjie graag wou hê. An-Sophie Lourens deel die storie agter hierdie mooi dag. JP en Marianne Slabber se troue was net soos hulle verhouding gemaklik en sonder drama. Almal se harte het oorgeloop van vreugde by hulle...