Wen Sunel se nuwe album!

Twee gelukkige lesers kan elk Sunel se nuwe album, Symptome, wen! Lees hier onder hoe jy kan inskryf en watter raad sy oor verhoudings het. Sunel is ’n sanger en musikant van Mosselbaai in die Weskaap. Die kunstenaar is veral bekend vir haar treffende...

Hoërskoolliefdes hou troue

’n Troue was die laaste ding waaraan PJ en Carin gedink het toe hulle op skool ontmoet het. An-Sophie Jonker deel meer oor hulle spesiale dag. Carin en PJ is hoërskoolliefdes wat na tien jaar besluit het om uiteindelik troue te hou. Selfs nie eers reën, hael of...