’n Handige geskenk vir pasgetroudes

Gee vir ’n pasgetroude paartjie ’n geskenk, wat nie net kos op die tafel sal sit nie, maar hulle ook die geleentheid sal gee om saam pret te hê… in die kombuis. Daar is niks wat vir ’n pasgetroude bruidjie so senuweeagtig maak as om haar nuwe man te beïndruk met...

Wenke vir wanneer jy ring koop

Buiten vir die stres om die groot vraag op die perfekte manier te vra, kan die koop van die ring ook ’n groot uitdaging wees omdat daar so baie opsies beskikbaar is. Piccolo Fine Designer Jewellery gee raad om hierdie takie makliker te maak. Alles is gereël vir die...

Wen met Anella Wedding Shoes

Dit is amper Kersfees en Troukoors en Anella Wedding Shoes wil lesers graag bederf met ’n heerlike geskenk. Lees verder om te sien hoe jy kan inskryf en wen. Welkom by 12 dae van Kersfees! Troukoors, in samewerking met ons gunstelingdiensverskaffers, wil graag julle...

Wen met Woudzicht Wedding Venue & Guesthouse

Dit is amper Kersfees en Troukoors en Woudzicht wil lesers graag bederf met ’n heerlike geskenk. Lees verder om te sien hoe jy kan inskryf en wen. Welkom by 12 dae van Kersfees! Troukoos, in samewerking met ons gunstelingdiensverskaffers, wil graag julle – ons...