Oulike geskenkidees vir jou nuwe skoonfamilie

Dis jou eerste Kersfees met dieselfde van as jou skoonfamilie en dit is daarom ’n goeie idee om bietjie ekstra moeite te doen wanneer jy jou Kersinkopies doen. Hier is ’n paar oulike geskenkidees van yuppiechef.com Dit is altyd moeilik om die perfekte Kersgeskenk te...

Mooiste halslyne vir somerbruide

Alexa Swart verklap watter halslyne hierdie seisoen gewild gaan wees onder somerbruide, asook watter voordele dit vir jou figuur inhou. Na maande van trourokke aanpas het jy al in byna elke ontwerp voor die spieël gestaan. Rokke van satyn, kant en tulle, balrokke,...

Lyk mooi al is jou begroting knap

Al die reëlings vir jou groot dag is in plek en jy sien vreeslik uit, maar dit was duurder as wat jy gedink het en daar is nie geld in jou begroting oor vir skoonheidsbehandelings nie. Moenie bekommerd wees nie, want dit is heeltemal moontlik om soos ’n prinses te lyk...

Wanneer jou katjie alles stukkend krap…

Die wittebrood is oor – nie net vir julle as paartjie nie – maar ook vir julle as nuwe troeteldiereienaars. Die oulike katjie, waarmee julle ’n oefengesinnetjie begin het, het in ’n duiweltjie verander en krap julle nuwe banke stukkend! Hoe nou gemaak? Buiten vir die...

Maak leer deel van jou troue

Eden&Co het ’n wye verskeidenheid van die mooiste leer-items wat jy kan deel maak van jou troue. Leer is duursaam en is ideaal vir enige vintage- of plaasstyltroue. Dit is ook die ideale geskenk vir die manlike lede van die gevolg. Het jy al ooit daardie oomblik...