by Troukoors | Jun 3, 2016 | Ander
Pieter Koen se CD, Wat Die Hart Van Vol Is, is al sedert 2014 gewild en hou aan om die trefferleer te klim. Een gelukkige leser kan hierdie CD wen. Lees verder om uit te vind hoe. Bekende en bekroonde televisie-aanbieder (Jukebox) en sanger, Pieter Koen, se agtste...
by Troukoors | Jun 1, 2016 | Ongekategoriseerd
Dit is belangrik om die regte grimeerkwas te hê vir elke behoefte, maar ook om die regte een te kies vir jou eie behoeftes. Hier is ’n paar dinge om in gedagte te hou. Die regte grimeerkwas maak dit nie net makliker om grimering aan te wend nie, maar stel jou ook in...
by Troukoors | May 27, 2016 | Ander
Neil Somers se CD, Hierdie Hande, is ’n mengsel tussen roerende hartsmusiek en opgewekte saamsing-deuntjies. Een gelukkige leser kan hierdie CD wen. Lees verder om uit te vind hoe. Neil Somers, met sy strelende fluweelstem, het beslis geen bekendstelling nodig in...
by Troukoors | May 26, 2016 | Ander
Jou baba se vel is baie delikaat en daarom is dit jou verantwoordelikheid om seker te maak dat dit sag en goed versorg is. Lees verder om te sien hoe jy dit moet doen. Jou baba se vel is sensitief en delikaat totdat hy of sy drie jaar oud is. Dit is hoekom jy dit moet...
by Troukoors | May 24, 2016 | Regte Troues
Jan-Harm en Janique moes na hulle troue totsiens sê vir hulle geliefdes om oorsee te gaan werk, daarom was hulle mooiste dag ’n gesellige, romantiese kuierfees in Klerksdorp. Dis is nooit lekker om totsiens te sê nie, veral nie as dit jou groot April-troue vervroeg na...