by Troukoors | May 17, 2016 | Ander
Steve Hofmeyr se country CD, If you could read my mind, het binne ’n paar dae nadat dit vrygestel is goue status bereik. Een gelukkige leser kan hierdie CD wen. Lees verder om uit te vind hoe. Steve Hofmeyr het beslis geen bekendstelling nodig nie. Hy is ’n Afrikaanse...
by Troukoors | May 16, 2016 | Ander
Daar is baie formaliteite wanneer dit by troues kom, maar waar het al hierdie troutradisies ontstaan en hoekom. Liza de Jager van Bella Vestito het gaan uitvind. Jy is smoorverlief en beplan die troue van jou drome. Gewapen met ’n lys van alles wat jy moet onthou,...
by Troukoors | May 16, 2016 | Mode en Skoonheid
Hier is ses belangrike vrae wat jy vir jou ontwerper of rokwinkeleienaar moet vra wanneer jy jou trourok koop. Dit sal jou baie konsternasie spaar as jy proaktief is. Wanneer jy besig is met troubeplanning en trourok soek, kan jy soms so oorweldig wees dat jy vergeet...
by Troukoors | May 16, 2016 | Ander, Mode en Skoonheid
Jou strooimeisies verteenwoordig van die belangrikste vroue in jou lewe – jou beste vriendin van kinderdae af, jou toekomstige skoonsus, jou sussie… en daarom moet hulle in die mooiste juwele skitter. Die dae wat jy jou strooimeisies afskeep, is verby en...
by Troukoors | May 16, 2016 | Regte Troues
The Great Gatsby is ’n fliek wat Armand en Celeste baie geniet het en dit was die inspirasie vir hulle troue se tema en palet. Smooth soos sy smoothies vir Celeste, was die bruidegom. Met ’n hand vol koukiepenne en ’n kop vol planne het Armand gladweg vir Celeste...