by Troukoors | May 13, 2016 | Ander
Uitvlucht is ’n baie inspirerende fliek en begin vandag by fliekteaters regoor die land wys. Gaan kyk dit gerus, jy sal nie spyt wees nie. Daar word deesdae baie flieks in Afrikaans gemaak, party met minder trefkrag as ander, maar Uitvlucht is ’n fliek met hart en...
by Troukoors | May 13, 2016 | Ander
Vaughan Gardiner se CD, Sit vanaand op herhaal, is ’n treffer onder diegene wat hou van sielsmusiek. Een gelukkige leser kan hierdie CD wen. Lees verder om uit te vind hoe. Vaughan Gardiner se musiek was van die begin af ’n treffer onder elkeen wat ’n oor het vir...
by Troukoors | May 12, 2016 | Ander, Mode en Skoonheid
Jou troudag is iets waarvan jy al van kleins af droom! In die warrelwind van troubeplanning kan ons vroumense obsessief raak oor om die perfekte rok, skoene, haarstyl en grimeerstyl te vind… maar wat van die juwele? Te veel bruide maak die kies van die perfekte...
by Troukoors | May 11, 2016 | Ongekategoriseerd
Depressie is die laaste ding waaraan jy dink wanneer jy troue beplan, maar die kombinasie van opwinding en senuwees kan nétso ’n kragtige uitwerking op jou hê soos die bestanddele van jou gunsteling-skemerkelkie. Depressie kan ’n groot demper plaas op julle wittebrood...
by Troukoors | May 9, 2016 | Beplanning
Oorsee is dit hoogmode om ’n troustilis te hê, maar wat is dit? Het jy regtig een nodig vir julle mooiste dag of kan jy daarsonder klaarkom? ’n Troustilis is daardie persoon wat gaan seker maak dat jou troue so mooi is soos wat jy graag wil hê dit moet wees…...