by Troukoors | May 6, 2016 | Ander
ADAM is ’n baie gewilde groep en hulle liefdesliedjies word byna op elke troue en in talle flieks gebruik. Een gelukkige leser kan ’n CD-geskenkpak van hierdie groep wen. Lees verder om uit te vind hoe. In die fliek Pad na jou Hart beskryf ADAM hulself as ’n “Pop-rock...
by Troukoors | May 5, 2016 | Ander, Verhoudings
Die huwelik is nie altyd maanskyn en rose nie. Uitvlucht se Clyde Berning gesels oor die grootste uitdagings en hoe julle dit moet hanteer. Clyde Berning is eersdaags te sien in die splinternuwe Afrikaanse fliek Uitvlucht wat deur Regardt van den Bergh en Clara...
by Troukoors | May 4, 2016 | Ander
Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai. Mei is hier en dit is die begin van winter… en nie juis lekker om ’n toon uit die huis te sit nie. Daarom wil Creative Heroes jou...
by Troukoors | May 3, 2016 | Regte Troues
Vuurdansers op Marthina en Francois se strandtroue was simbolies van hulle liefde wat aan die brand is vir mekaar. Liefdesvonke het reeds met hulle eerste ontmoeting gespat! Op gemeenskaplike vriende se troue het die twee net ogies vir mekaar gehad en dit is waar...
by Troukoors | Apr 29, 2016 | Ander
Touch of Class se nuwe CD, 100 Duisend Perde, is pas vrygestel en twee gelukkige lesers kan elkeen ’n dubbel-CD wen. Lees verder om uit te vind hoe. Die oorspronklike groep, Touch of Class, wat uit Deon van der Merwe en Ronell Erasmus bestaan het, is reeds in 1985...